Текст песни Sonja Herholdt - Tant Mossie
На этой странице находится текст песни Sonja Herholdt - Tant Mossie, а также перевод песни и видео или клип.
|
Ken jy Tan' Mossie se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans? Ken jy die plaaspad se uitdraai by Waenhuiskrans? Ken jy Tan' Mossie se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans? Die donkielong huil op ou lang Piet se skoot En die trap orrel skree, die ooge word groot As ou Oom Stefaans sy viool begin stem En Tan' Fien druk oupa Frans in 'n stywe lyf klem Ken jy Tan' Mossie se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans? Ken jy die plaaspad se uitdraai by Waenhuiskrans? Ken jy Tan' Mossie se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans? Engelse konsertina speel 'n lekker vastrap In die hoek op 'n sleepwa is die braaivleis en pap En die tannies en die oomies skoffel deurdruk dag toe En die misvloer blink vanaand en ons skree, balke toe Ken jy Tan' Mossie se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans? Ken jy die plaaspad se uitdraai by Waenhuiskrans? Ken jy Tan' Mossie se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans? |
Вы знаете сумку Tan 'Mossie's, Sakkie, Sakkie, Farmers' Dance?
Вы знаете, что фермерская дорога поступает в Ваенхускаранс?
Вы знаете сумку Tan 'Mossie's, Sakkie, Sakkie, Farmers' Dance?
Язык осла плачет на коленях старого Ланга Пит
И лестничный орган кричит, глаз становится большим
Если старый дядя Стефаанс начинает голосовать за свою скрипку
И Тан Фиен прижимает дедушку француз
Вы знаете сумку Tan 'Mossie's, Sakkie, Sakkie, Farmers' Dance?
Вы знаете, что фермерская дорога поступает в Ваенхускаранс?
Вы знаете сумку Tan 'Mossie's, Sakkie, Sakkie, Farmers' Dance?
Английская концертина играет приятный улов
В углу на трейлере - Браай и Каша
И тети и дяди мотыга через день закрытый
И туманный пол сияет сегодня вечером, и мы кричим, лучатся
Вы знаете сумку Tan 'Mossie's, Sakkie, Sakkie, Farmers' Dance?
Вы знаете, что фермерская дорога поступает в Ваенхускаранс?
Вы знаете сумку Tan 'Mossie's, Sakkie, Sakkie, Farmers' Dance?