Текст песни Bok van Blerk - Heeltemal Deurmekaar Verward
На этой странице находится текст песни Bok van Blerk - Heeltemal Deurmekaar Verward, а также перевод песни и видео или клип.
|
Stompie was 'n wilde wragtig Meeste van die tyd vergeetagtig Hou van bike ry en van vluitjie blaas Het 'n vrou gehad maar haar misplaas Gaan kuier gereeld by Groendakkies Hy soek nog na sy vissie plakkies Gediagnoseer met vergeet siekte Het vir brannewyne 'n groot verliefde Maar een ding is verseker hy's die sout van die Aarde Hy't 'n hart van goud Heelemal deurmekaar verward, weet nie lekker of hy kom of gaan Kom ons steek inelkgeval 'n vuurtjie aan ons is mos almal hier nou vanaand Aangename kennis en die nuwe mense ek like jou vellies en jou lense Ons speel musiek vanuit die huis se venster Laasweek was hy in die moeilikheid Die gemeente het hom lekker skeef uitgekyk Gedog hy is die dominee het begin preek Agt-en-dertig gebooie voorgelees Maar een ding is verseker hy's die sout van die Aarde Hy't 'n hart van goud Heelemal deurmekaar verward, weet nie lekker of hy kom of gaan Kom ons steek inelkgeval 'n vuurtjie aan ons is mos almal nou hier vanaand Aangename kennis en die nuwe mense ek like jou vellies en jou lense Ons speel musiek vanuit die huis se venster Is dit nou die Stormers of die Bulle 'n Week terug laas gedrink van sy pille Vergeet waar hy sit, en vir wie hy skree Gelukkig wen sy span dan nou elke keer Maar een ding is verseker hy's die sout van die Aarde En hy't 'n hart van goud Heelemal deurmekaar verward, weet nie lekker of hy kom of gaan Kom ons steek inelkgeval 'n vuurtjie aan ons is mos almal nou hier vanaand Aangename kennis en die nuwe mense ek like jou vellies en jou lense Ons speel musiek vanuit die huis se venster Aangename kennis en die nuwe mense ek like jou vellies en jou lense Ons speel musiek vanuit die huis se venster |
Стампи был диким кабаном
Большую часть времени забывчивый
Любит кататься на велосипедах и свистеть
Была жена, но потеряла ее
Регулярно посещайте Groendakkies
Он все еще ищет свои маленькие патчи
Диагностирована болезнь забывания
Имеет большое увлечение бренди-винами.
Но одно можно сказать наверняка, он соль Земли
У него золотое сердце
В полном замешательстве, не уверен, придет он или уйдет.
Давай все равно зажжем огонь, мы все здесь сегодня вечером
Приятное знакомство и новые люди, мне нравятся твои велли и твои линзы.
Включаем музыку из окна дома
На прошлой неделе у него были проблемы
Прихожане посмотрели на него косо
Полагая, что он пастор, он начал проповедовать
Тридцать восемь заповедей прочитать
Но одно можно сказать наверняка, он соль Земли
У него золотое сердце
В полном замешательстве, не уверен, придет он или уйдет.
Давай все равно зажжем огонь, мы все здесь сегодня вечером
Приятное знакомство и новые люди, мне нравятся твои велли и твои линзы.
Включаем музыку из окна дома
Это Стормерс или Быки?
Последний раз принимал таблетки неделю назад.
Забудь, где он сидит и на кого кричит
К счастью, его команда теперь каждый раз побеждает.
Но одно можно сказать наверняка, он соль Земли
И у него золотое сердце