Текст песни Bok van Blerk - Die Ou Klipkerk Gebou

Просмотров: 49 0 чел. считают текст песни верным 0 чел. считают текст песни неверным

На этой странице находится текст песни Bok van Blerk - Die Ou Klipkerk Gebou, а также перевод песни и видео или клип.

Praat met my oor dit wat saak maak
En los die goed wat jou net kwaad maak.
Daar's te veel om aan vas te hou
Maar ek mis vir jou,
Ja, ek mis vir jou,
Die ou klipkerk gebou.

Praat met my oor naasteliefde,
En ek sal leer om te vertrou.
Hier was die anker met ons groot word,
En ek mis vir jou,
Ja, ek mis vir jou,
My ou klipkerk gebou.

As die winde jou wil wegwaai
En die storms jou verdrin,
Roep na my, ek ken die antwoord
Daar's 'n plekkie waar jou siel oord

As die lewe voor jou inloop,
Is 'n tyd om weer te draai
Terug na die ou klipkerk gebou.

Daar's te veel wat ek nie weet nie
En dat te min wat ek berou.
Ek sal jou naam nooit kan vergeet nie
Want ek mis vir jou,
Ja, ek mis vir jou,
My ou klipkerk gebou.

As die winde jou wil wegwaai
En die storms jou verdrin,
Roep na my, ek ken die antwoord -
Daar's 'n plekkie waar jou siel oord.

As die lewe voor jou inloop,
Is 'n tyd om weer te draai
Terug na die ou klipkerk gebou...
Klipkerk gebou...
Klipkerk gebou...
Klipkerk gebou...

As die winde jou wil wegwaai
En die storms jou verdrin,
Roep na my, ek ken die antwoord -
Daar's 'n plekkie waar jou siel oord.

As die lewe voor jou inloop
Is 'n tyd om weer te draai
Terug na die ou klipkerk gebou...
Terug na die ou klipkerk gebou...

Praat встретил свою Oor ДИТ Ват Саак Маак
En Los умереть GOED Ват Джоу чистый kwaad Маак .
Daar х те VEEL ом ан VAS те хоу
Маар ек неправильно Вир Jou ,
Ja, ек неправильно Вир Jou ,
Die НУ klipkerk gebou .

Praat встретил свою Oor naasteliefde ,
En ек сал Леер ом те vertrou .
Хир был умереть анкер встретился дополнений Гроот слово ,
En ек неправильно Вир Jou ,
Ja, ек неправильно Вир Jou ,
Мой Ou klipkerk gebou .

Как умирают, Winde Jou Виль wegwaai
En умирают бури Джоу verdrin ,
Roep на мой ек Кен Die Antwoord
DAAR в н plekkie Waar Jou Сиэль Оорд

Как умирают, LEWE пакета Джоу inloop ,
Является н TYD ом Weer те draai
Terug на умереть НУ klipkerk gebou .

Daar х те VEEL Ват ек ние Weet Nie
En DAT те мин Ват ек berou .
Ek сал Jou Naam Nooit кан vergeet Nie
Хотите ек неправильно Вир Jou ,
Ja, ек неправильно Вир Jou ,
Мой Ou klipkerk gebou .

Как умирают, Winde Jou Виль wegwaai
En умирают бури Джоу verdrin ,
Roep на мой ек Кен Die Antwoord -
Daar х н plekkie Waar Jou Сиэль Оорд .

Как умирают, LEWE пакета Джоу inloop ,
Является н TYD ом Weer те draai
Terug на умереть НУ klipkerk gebou ...
Klipkerk gebou ...
Klipkerk gebou ...
Klipkerk gebou ...

Как умирают, Winde Jou Виль wegwaai
En умирают бури Джоу verdrin ,
Roep на мой ек Кен Die Antwoord -
Daar х н plekkie Waar Jou Сиэль Оорд .

Как умирают LEWE пакета Jou inloop
Является н TYD ом Weer те draai
Terug на умереть НУ klipkerk gebou ...
Terug на умереть НУ klipkerk gebou ...

Опрос: Верный ли текст песни?
Да Нет