Текст песни Gerhard Steyn - Soldaat Van God
На этой странице находится текст песни Gerhard Steyn - Soldaat Van God, а также перевод песни и видео или клип.
|
Ek is Sy soldaat En die woord my swaard Wat kan die vyand maak? Ek is ‘n Koningskind Deur die bloed gebind Hy’s my goedgesind Met die wapenrusting aan Voorwaarts in Sy naam Speld van God Met die bloed van die Lam En die Gees as ons vlam ‘n Man van God ‘n Vrou van God Soldaat van God Hy is die Koning wat weer kom Meer helder as die son Almal buig voor Hom Met die wapenrusting aan Voorwaarts in Sy naam Speld van God Met die bloed van die Lam En die Gees as ons vlam ‘n Man van God ‘n Vrou van God Soldaat van God Kyk die Koning kom Draai terug na Hom Die Lam van God Ja die Koning kom En ons word deur hom ‘n Man van God ‘n Vrou van God Soldaat van God Ek is ‘n Koningskind Deur die bloed gebind Hy’s my goedgesind Met die wapenrusting aan Voorwaarts in Sy naam Speld van God Met die bloed van die Lam En die Gees as ons vlam Soldaat van God Met die wapenrusting aan Voorwaarts in Sy naam Speld van God Met die bloed van die Lam En die Gees as ons vlam ‘n Man van God ‘n Vrou van God Soldaat van God |
Я Его солдат
И слово мой меч
Что может сделать враг?
Я ребенок короля
Связанный кровью
Он добр ко мне
В доспехах
Вперед во имя Его
Значок Бога
С кровью Агнца
И Дух как наше пламя
Человек Божий
Женщина от Бога
Солдат Божий
Он Царь, который придет снова
Ярче солнца
Все склоняются перед Ним
В доспехах
Вперед во имя Его
Значок Бога
С кровью Агнца
И Дух как наше пламя
Человек Божий
Женщина от Бога
Солдат Божий
Вот, король идет
Вернитесь к Нему
Агнец Божий
Да, король идет
И мы становимся через него
Человек Божий
Женщина от Бога
Солдат Божий
Я ребенок короля
Связанный кровью
Он добр ко мне
В доспехах
Вперед во имя Его
Значок Бога
С кровью Агнца
И Дух как наше пламя
Солдат Божий
В доспехах
Вперед во имя Его
Значок Бога
С кровью Агнца
И Дух как наше пламя
Человек Божий
Женщина от Бога
Солдат Божий